Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Algehele Kelderwerker

Algehele Kelderwerker
 
2006-10-04


Algehele Kelderwerker

Laibach Vineyards, in Stellenbosch, is op soek na ‘n eerlike, hardwerkende persoon om deel te raak van ‘n dinamiese span.

Die ideale kandidaat moet reeds ondervinding in die wynbedryf hê, en moet verkieslik jonger as 30 wees. (SKOP kursusse, bestuurslisensie, goeie referente, tweetaligheid sal in jou guns tel.)

Kontakpesoon: Francois van Zyl
Werk: 884 4511 • Sel: 082 413 4346
‘n Verkorte CV kan gestuur word na 884-4848



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za