EIENDOMSAGENT
2006-10-19
ERA Gersbach (Paarl)
WELLINGTON
Sonja, ons agent in Wellington, kan nie orals bykom nie. Ons soek nou 'n bekwame en energieke persoon om saam met haar residensiële eiendomme te verkoop.
Daar is baie vereistes waaraan so 'n persoon moet voldoen, maar om mee te begin moet sy goeie eie vervoer hê en in Wellington woonagtig wees.
Ernstige belangstellendes kan ons kontak by ERA Gersbach Tel: (021) 871-1240 (w) of faks (021) 872-4160 of e-pos: eragersbach@iafrica.com
More
News
|