Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VOORRAADKONTROLEUR

VOORRAADKONTROLEUR
 
2006-10-19


Colors ZA Wes-Kaap

Voorverpakkingsaanleg vir vars vrugte benodig:
VOORRAADKONTROLEUR

Sleutelprestasie-areas:
• Ontvangs, kontrole en uitreik van pakmateriaal
• Akkurate en pro-aktiewe rekordhouding en dataverwerking
• Handhawing van kwaliteitstandaarde
• Vervoer en fisiese hantering van pakmateriaal
• ‘n Rybewys en/of vurkhyserlisensie sowel as basiese rekenaarvaardighede sal die aansoek versterk
• ‘n Markgerigte loontarief word aangebied

Gerda Fouchee ontvang alle aansoeke by:
Faks: (021) 807-7001 • Tel: (021) 807-7000
E-pos: gerda@colorsfruit.com • Sluitingsdatum: 26 Oktober 2006



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za