Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Finansiële/Administratiewe Beampte

Finansiële/Administratiewe Beampte
 
2006-11-01


Laker & Le Roux

Finansiële/Administratiewe Beampte

Ons kliënt, geleë in Paarl, beskik tans oor die bogenoemde betrekking vir 'n bedrewe persoon met finansiële kundigheid.

Matriek met Rekeningkunde op hoër graad, vorige ondervinding in 'n soortgelyke betrekking asook rekenaarvaardighede in Pastel is vereistes vir die pos.

Die aansoeker rapporteer direk aan Bestuurder en die pligte behels o.a: begrotingsbestuur, voorsiening van finansiële inligting aan bestuur, voorbereiding en opstel van finansiële state, kontantvloeibestuur, persoonlike assistent vir bestuurder, alle administratiewe funksies wat verband hou met die pos.

In ruil bied ons kliënt 'n mededingende vergoedingspakket aan.
Indien u belang stel, rig 'n CV (maksimum 3 bladsye) vóór 14 November 2006 aan Elsabé Kohler, Laker & Le Roux Menslike Hulpbronpraktisyns, Posbus 557, SUIDER-PAARL, 7624 of skakel (021) 863-1444 vir verdere inligting. Faks: (021) 863-2827.

Diensaanvaarding: 1 Januarie 2007

NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na
die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie
kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za