Rekenmeester
2006-11-01
Rekenmeester
‘n Groothandelaar en Supermark (Paarl) benodig ‘n persoon wat:
- Goed rekenaarvaardig is en Pastel, Pastel Payroll en Excel magtig is.
- Debiteure en krediteure volledig kan hanteer.
- Bankrekonsiliasies kan voltooi.
- Kontantkontroles kan beheer.
- Maandelikse bestuursverslae kan voorlę.
- Ten volle op hoogte is van alle statutęre vereistes.
- Goed met kliënte kan kommunikeer.
- Verantwoordelikheid vir kantooradministrasie aanvaar.
- Ondervinding is ‘n vereiste.
Faks u CV na (021) 871-1358. Indien u nie van ons antwoord ontvang het voor 20 November 2006 nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|