HUIS VERGENOEGD TEHUIS VIR BEJAARDES
2005-04-28
Ingeskrewe verpleeghulp
Aansoeke word vir die bogenoemde pos afgewag
Aanstellingsdatum: 1 Junie 2005
Vereistes • Sertifikaat Verpleegkunde: 1 jaar • Ondervinding in bejaardesorg • Goeie menseverhoudinge, konflikhantering, admin- vaardighede en entoesiasme
Aansoekvorms verkrygbaar by: Sr Du Plessis - telefoonnommer (021) 870-3303 Adres: Die Sekretaris, Huis Vergenoegd, Posbus 118, Paarl, 7622
Sluitingsdatum vir aansoeke: 11 Mei 2005
More
News
|