Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Onderwyser(es)

Onderwyser(es)
 
2005-04-28


VICTORIA-WES AKADEMIE (gekombineerd)
BEHEERLIGGAAMPOS BESKIKBAAR

Ons benodig die dienste van ’n bekwame en gekwalifiseerde onderwyser(es)

Die besonderhede van die betrekking is as volg:
• Onderrig vir graad 6 - alle leerareas d.m.v. dubbelmediumonderrig.
• Salaris onderhandelbaar
• Meld buitemuurse bedrywighede.
• Indienstredingsdatum: So gou as moontlik.
• Koshuisinwoning beskikbaar.

Faks aansoek, verkorte CV en referente aan:
Die Beheerliggaam, Victoria-Wes Akademie Faksnr: (053) 621-0083
Vir enige navrae, kontak Skoolhoof by (053) 621-0142



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za