VOLTYDSE EIENDOMSAGENT
2005-04-28
VOLTYDSE EIENDOMSAGENT gesoek vir gevestigde eiendomsagentskap in Paarl.
Die geskikte kandidaat sal aan die volgende vereistes voldoen: 1. Volwasse dame met uitstekende menseverhoudings 2. Energiek, pligsgetrou en die wil om te presteer 3. Finansiële buffer vir minstens 3 maande 4. Eie motor en selfoon 5. Vorige ondervinding van die eiendomsbedryf (residensieel) sal 'n bonus wees. Ons bied: 1. Interne opleiding en ondersteuning 2. Uitstekende kommissiestruktuur 3. Aangename werksomstandighede
Vir reël van vertroulike onderhoud, faks verkorte CV vir aandag: RIETHA na (021) 872-2009 voor 15 Mei 2005.
More
News
|