Ontvangsdame/Telefoniste
2006-11-09
RUSOORD TEHUIS VIR OUES VAN DAE, PAARL Ontvangsdame/Telefoniste
Vereistes: Graad 12 Rekenaarvaardig (Excel en Word) Rekeningkundige agtergrond ‘n aanbeveling Taal: Afrikaans en Engels Kode 08-bestuurslisensie
Sluitingsdatum: 23 November 2006
Salaris onderhandelbaar
Aansoekvorms en verdere inligting beskikbaar by: Die Administratiewe Kantoor Devinestraat 4 Paarl, 7646 Tel: (021) 872-1982
Indien u nie binne veertien dae na sluitingsdatum van ons verneem het nie, beskou asseblief die aansoek as onsuksesvol.
More
News
|