Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ERVARE VERKOOPSPERSOON

ERVARE VERKOOPSPERSOON
 
2006-11-09


DROOMERS NISSAN PAARL
benodig die dienste van 'n
ERVARE VERKOOPSPERSOON

Vereistes
• Ten minste 3 jaar verkope-ondervinding
• Vorige verkope-ondervinding in die
motorbedryf sal in u guns tel
• Kode EB-lisensie
• Goeie kommunikasievaardighede
• Vlot tweetalig
• Dinamiese spanspeler
• St. 10/Graad 12

Vergoeding
• Markverwant volgens ondervinding
• Die normale voordele is van toepassing

Begindatum
• So gou moontlik

Sluitingsdatum
• 20 November 2006

Raak deel van ‘n vinnig-groeiende en dinamiese maatskappy
Rig u skriftelike aansoekbrief en CV (met opvolgbare verwysings) aan : Droomers Nissan Paarl,
Vir Aandag : Mnr Jacques Jansen van Vuuren,
Hoofstraat 225, Paarl, 7646
E-pos aansoeke kan gestuur word aan :
nissanpa@droomersgroup.co.za of
na (021) 872-6021 gefaks word.

Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum van ons verneem het nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
Slegs kortlys-kandidate sal gekontak word.








More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za