Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boekhouer

Boekhouer
 
2006-11-09


Sunfield Wellington

Sunfield Wellington beskik oor die volgende vakature. Die betrokke persoon moet oor die vermoë beskik om met verstandelik gestremde volwassenes te werk en in besit wees van ‘n bestuurderslisensie.

Boekhouer

Bogenoemde betrekking is vir ‘n persoon met finansiële kundigheid. Rekenaarvaardighede in Pastel is ‘n vereiste terwyl vorige ondervinding in ‘n soortgelyke betrekking en kennis van Excel en MS Word in die aansoeker se guns sal tel.

Die aansoeker is verantwoordelik vir die boekhouding tot met die balansstaat. Ander pligte behels o.a.: opstel van die begroting en salarisse.

Diensaanvaarding: 8 Januarie 2007

Sluitingsdatum vir pos: Vrydag 17 November 2006 om 13:00

Sunfield Wellington
Posbus 824
Wellington
7654
Tel: (021) 873-5038

Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang het nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za