Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


IT PERSONEEL

IT PERSONEEL
 
2006-11-09


IT PERSONEEL
PAARL

Ons kliënt benodig dringend IT personeel in die ondersteuning van hul loon-, salaris- en landbougerigte sagteware

Vereistes
• Grondige kennis van tegniese aspekte van rekenaars
• Vermoë om met mense op alle vlakke te kan kommunikeer
• Probleemoplossingsgerig
• Ten volle tweetalig
• Akkuraat en Syfervaardig
• Sistematies
• Hoë Integriteit
• Kode B-lisensie
• Kennis van loon- en salarisprogramme sal voordelig wees.

Doen skriftelik aansoek by Barinda Viljoen, We'll Do It Personeelwerwing & Dienste, faks: (021) 872-9468 of e-pos u CV na we-lldoit@mweb.co.za voor of op Maandag 13 Nov 2006.

Indien u nie binne 14 dae na sluitingsdatum van ons hoor nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za