Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ERVARE WERKTUIGKUNDIGE

ERVARE WERKTUIGKUNDIGE
 
2006-11-15


DROOMERS NISSAN PAARL
benodig die dienste van 'n
ERVARE WERKTUIGKUNDIGE

Vereistes:
Vorige ondervinding in dié lyn noodsaaklik
Kode EB-lisensie
Goeie kommunikasievaardighede
Vlot tweetalig
Dinamiese spanspeler
St. 10/Graad 12

Vergoeding: Uiters mededingende salaris
Die normale voordele is van toepassing

Begindatum: So gou moontlik

Sluitingsdatum: 24 November 2006

Raak deel van 'n vinnig-groeiende en dinamiese
maatskappy

Rig u skriftelike aansoekbrief en CV (met opvolgbare verwysings) aan:
Droomers Nissan Paarl
Vir Aandag:
Mev Petra Oosthuizen, Hoofstraat 225,
Paarl, 7646

E-pos aansoeke kan gestuur word aan:
nissanclaims@droomersgroup.co.za
of na (021) 872-5902 gefaks word.

Vir verdere navrae, skakel (021) 870-3126
Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum van ons verneem het nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
Slegs kortlys-kandidate sal gekontak word.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za