Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KLERK: VERKOOPSADMINISTRASIE/LONE

KLERK: VERKOOPSADMINISTRASIE/LONE
 
2006-11-15


JHG

Ons kliënt, 'n leier in die tekstielbedryf en geleë in die Paarl, benodig die dienste van 'n
KLERK:
VERKOOPSADMINISTRASIE/LONE

Die ideale kandidaat is akkuraat, rekenaargeletterd, beskik oor uitstekende telefoon-en administrasie-vaardighede, en kan onafhanklik en goed onder druk funksioneer.

Die posbekleër is verantwoordelik vir: • die neem van bestellings • fakturering • kloktye • interne verkope • personeeladministrasie.

Voorts verg aanstelling ten minste twee jaar ervaring in verkoopsadministrasie.

Diensaanvaarding: 4 Januarie 2007.

Rig u aansoek per e-pos na info@jhg.co.za of skakel Amelia by 083 412 3432 vir nadere inligting.
Aansoeke sluit 22 November 2006.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za