VERPLEEGKUNDIGE/STAFVERPLEEGSTER
2006-11-15
SILWERKRUIN ACVV HUIS VIR BEJAARDES WELLINGTON
2 VAKANTE POSTE: VERPLEEGKUNDIGE/ STAFVERPLEEGSTER
Registrasie by SAVR ‘n vereiste.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
Salaris onderhandelbaar.
Rig ‘n volledige CV aan: Die Bestuurder Fonteinstraat, Wellington, 7655 of Faks: (021) 873-5874
More
News
|