Admin. Klerk/Telefoniste
2006-11-29
Admin. Klerk/Telefoniste
‘n Gevestigde groenteboerdery in die Windmeul-omgewing, benodig die diens-te van ‘n jong dame as Telefoniste en Administratiewe klerk.
Die geskikte kandidaat moet beskik oor:
- Minstens matriek (wiskunde of rek.) - Goeie interpersoonlike vaardighede - Rekenaarvaardigheid - Eie vervoer.
Faks verkorte CV (3 bladsye) na (021) 869-8404
Sluitingsdatum: 6 Desember 2006
More
News
|