Stock Controller
2006-11-29
Stock Controller/ Voorraadkontroleerder
“n Besigheid in die Paarl is op soek na ‘n persoon om deel te word van ons dinamiese span.
Vereistes:
• Onder druk kan funksioneer • Rekenaarvaardigheid • Rybewys • Goeie menseverhoudings • Moet goed kan organiseer • Sterk persoonlikheid hê • Nie bang wees vir fisiese werk nie
CV kan gefaks word na (021) 863-3286 Aansoeke sluit 8 Desember 2006
More
News
|