Senior Aktes-assistent
2006-11-29
Senior Aktes-assistent
Ons firma is op soek na ‘n senior aktes- assistent wie verkieslik ondervinding het in die opening van ‘n Deeltitel Register tesame met transporte.
Die suksesvolle kandidaat moet onmiddellik diens kan aanvaar en werksaam wees tot en met 31 Januarie 2007.
Rig asb alle aansoeke aan: Anthea voor of op 6 Desember 2006 per faksnr: (021) 405-5200 of per e-pos: info@jans.co.za
More
News
|