ONTVANGSDAME/KLERK
2006-11-29
ONTVANGSDAME/KLERK
‘n Rekenmeestersfirma (Paarl) benodig ‘n persoon wat:
• Die ontvangs van kliënte, skakelbord, ens. kan hanteer. • Goed met kliënte kan kommunikeer • Rekenaarvaardig is en Word, Excel en Pastel magtig is.
Faks u CV na (021) 871-1358. Indien u nie van ons voor 8/12/06 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|