Boekhouer
2006-11-29
Pronto Personnel Services
Pronto Personeeldienste het die volgende betrekking beskikbaar:
Boekhouer
Bogenoemde betrekking is vir ‘n persoon met die nodige finansiële kwalifikasies. Rekenaarvaardigheigheid in Pastel en eie vervoer is ‘n vereiste, terwyl drie jaar toepaslike ondervinding verpligtend is.
Goeie kommunikasievaardighede en die vermoë om onder geweldige druk optimaal te funksioneer is noodsaaklik.
Die aansoeker gaan verantwoordelik wees vir: Lone - VIP Debiteure Krediteure Finansiële state tot Proefbalans (Pastel)
Salaris is onderhandelbaar Diensaanvaarding: 8 Januarie 2008
Rig asseblief CV’s vir bogenoemde pos aan Wedaad Jappie by 872-0695 (f) of epos na wedaad@prontops.com.
More
News
|