VOORRAAD-KONTROLEUR
2006-11-29
VOORRAAD-KONTROLEUR
WELLINGTON – SALARIS ONDERHANDELBAAR
Gevestige onderneming in FMCG omgewing benodig individu wat verantwoordelikheid moet aanvaar vir die beheer, kontrolering en monitering van alle klaarproduk en funksies rakende klaarproduk.
Die persoon moet ±6 jaar ervaring hê van voorraadhouding in 'n FMCG omgewing/posisie of 'n toepaslike kwalifikasie.
'n Aanleg hê vir syfers, rekenaarvaardigheid (MS Office) en gewilligheid om lang ure en gedurende naweke te werk is ‘n vereiste.
Kontak Sandra by 083 326 0158, epos Sandra@fhbc.co.za of faks 086 684 6931
More
News
|