Ontvangsdame
2006-12-06
Paarl Gholfklub
benodig ‘n ontvangsdame met bewese ondervinding. Rekenaarvaardigheid, goeie telefoonetiket en kommunikasie- vaardighede en volle tweetaligheid is ‘n vereiste.
Salaris onderhandelbaar. Diensaanvaarding 3 Januarie 2007. Stuur CV’s na info@paarlgolfclub.co.za of faks na (021) 863-3660
More
News
|