Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Voertuigbestuurder / Aflos

Voertuigbestuurder / Aflos
 
2005-05-05


Pos 1: Voertuigbestuurder (voltyds)

Vereistes:
Besit van ‘n geldige bestuurderslisensie
In besit wees van ‘n Publieke Voertuiglisensie
Sober gewoontes

Pligte:
Daagliks pick-ups doen
Vervoer van kliënte en voorrade
Ad hoc pligte soos vereis
Salaris onderhandelbaar

Pos 2: Aflos: Deeltyds
Vereistes:
Goeie menseverhoudinge
Kennis van kos, herstelwerk, finansies

Pligte:
Elke 2de naweek aflos
Inslaap
Toesig hou oor voeding en kliënte

Skakel (021) 862-1812 of 082-8238-621 vir verdere inligting.

Rig ‘n verkorte CV en moontlike verwysings aan Die Voorsitter,
Die Haven Nagskuiling.
Lewer per hand af.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za