Vragmotorbestuurders
2005-05-05
Soek jy meer as net ‘n goeie salaris? Soek jy standvastigheid?
Vereistes: 1. Het jy 3 jaar ondervinding as lokale trokbestuurder? 2. Het jy ‘n geldige kode 14-lisensie en PRDP? 3. Het jy ondervinding in interlink/ superlink?
Voordele: 1. Medies 2. Voorsorgfonds 3. Verskeie bonusse 4. Verskeie toelae 5. Lewens- en ongeskiktheidsdek- king 6. Ruim verlof
Kontak Kearley’s Transport Tel: (021) 864-9400 of John Gertse by 072-531-1134
More
News
|