Ontvangspersoon
2006-12-29
AVBOB PAARL benodig ‘n ontvangspersoon met bewese ondervinding. Rekenaarvaardigheid, goeie telefoonetiket, kommunikasievaardighede en volle tweetaligheid is ‘n vereiste. Eie vervoer. Salaris onderhandelbaar. Handig CV in by Bredastraat 54, of faks na (021) 872-5706
More
News
|