Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bou- & Konstruksiekontrakteursbouvoorman

Bou- & Konstruksiekontrakteursbouvoorman
 
2006-12-29


J.J. DEMPERS
MEESTERBOUERS • BOU- & KONSTRUKSIEKONTRAKTEURSBOUVOORMAN

Ons benodig die dienste van ‘n ervare bouvoorman, ten minste 35 jaar oud, vir kontrakte
in Paarl, Wellington, Franschhoek en Stellenbosch.

Ons firma is reeds die afgelope
58 jaar in die Paarl gevestig en is bekend vir ons gehalte bouwerk, daarom soek ons ‘n addisionele bouvoorman wat by ons span sal inpas en aan ons gehalte
bouwerk kan voldoen en dit
verder help uitbou.

Doen aansoek by JA Dempers,
JJ Dempers (Edms) Bpk, Posbus 711, Noorder-Paarl. Tel: (021) 863-4369
of selfoon 082 807 0831



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za