Poste by Slabbert Burger Transport
2006-12-29
SLABBERT BURGER TRANSPORT (Edms) Bpk
Die volgende poste is beskikbaar by bogenoemde maatskappy.
Indien u aan die minimum kriteria voldoen en ernstig is oor u toekoms sal ons graag u aansoek wil oorweeg.
Langafstand-drywers (Tippers) en Platbakke
Minimum 3 jaar ondervinding
Geldige kode 14 rybewys (EC)
Moet in besit wees van 'n paspoort.
Kontakbare verwysings.
Sober gewoontes.
Skoon kriminele rekord
Indien u aan bogenoemde kriteria voldoen, kan u aanmeld by ons kantore te Stokeryweg, Wellington op 2 Januarie 2007 om 08:00.
More
News
|