KANTOORASSISTENT
2007-01-10
DONNEES STEELWORKS benodig die dienste van 'n KANTOORASSISTENT
Vereistes
• Vriendelike, netjiese, volwasse persoon • Goed Afrikaans en Engels sprekend • Ervaring in algemene kantoorwerk - ontvangs behartig, liasering ens. • Bereid wees om verder te leer • Nie roker • Kode 8 voertuiglisensie sal in die persoon se guns tel • Persoon moet 1 Februarie 2007 begin
CV's moet PERSOONLIK afgesit word VANAF 15 Januarie 2007 SLEGS tussen 08:30 en 12:00 te Zuidmeerstraat 11, Paarl (tussen Coke fabriek en Boland Winery). Aansoeke sluit: 19 Januarie 2007
More
News
|