SEKRETARESSE / PERSOONLIKE ASSISTENT
2007-01-10
PSG KONSULT
PSG Konsult Beperk is ‘n filiaal van die PSG Groep, een van Suid-Afrika se voorste onafhanklike finansiële dienste-groepe wat op die JSE Sekuriteits-beurs genoteer is. PSG Konsult konsentreer op beleggings- en versekerings-advies, asook aandeleverhandeling en beskik oor die spesialiskennis van die Groep aangaande bate- en beleggingsbestuur.
SEKRETARESSE / PERSOONLIKE ASSISTENT
PSG Konsult Beperk beskik oor ‘n pos vir ‘n ontvangsdame by sy Paarl-kantoor.
KWALIFIKASIES/VEREISTES:
Ten minste vyf jaar ondervinding in • Rekenaarvaardig in Windows/Office • Tikvaardig • Administratiewe bekwaamheid • Lewensversekering- en regspraktyk ondervinding voordelig.
VERGOEDING: Salaris onderhandelbaar.
DIENSAANVAARDING: So spoedig moontlik. Faks u aansoek, vergesel van ’n volledige curriculum vitae voor 20 Januarie 2007 aan: PSG Konsult Bpk.
E-pos: mlochner@psgkonsultwp.co.za
PSG is ’n goedgekeurde finansiële diensteverskaffer
More
News
|