ONTVANGSDAME
2007-01-10
Doves Begrafnisdienste Paarl
ONTVANGSDAME
Benodig met bewese ondervinding.
Rekenaarvaardigheid MS Office (Word & Excel), goeie telefoon etiket, kommunikasievaardighede en volle tweetaligheid is ‘n vereiste.
Handig CV in by Bethel Straat 9, Paarl of faks na (021) 872-5987 Aansoeke sluit: 15/01/2007
More
News
|