ONTVANGSPERSOON
2007-01-10
Zomerlust Gastehuis beskik oor die volgende posisies:
ONTVANGSPERSOON
Die persoon moet ten minste 2 jaar ondervinding hê in die gasvryheidsbedryf, rekenaarvaardig wees en oor eie vervoer beskik. Salaris ohb.
NAGPORTIER
Die persoon moet ondervinding hê as nagportier in die gasvryheidsbedryf, rekenaarvaardig wees en oor eie vervoer beskik.
CV kan gefaks word na: (021) 872-8312
Sluitingsdatum vir die poste is 26 Januarie 2006.
More
News
|