GEKWALIFISEERDE DIESEL- WERKTUIGKUNDIGE
2007-01-17
RP Logistix (Pty) Ltd
Weens die uitbreiding van ons vloot ontstaan die volgende betrekkings:
GEKWALIFISEERDE DIESEL- WERKTUIGKUNDIGE
Vereistes: Tersiêre kwalifikasies Minimum van 5 jaar ondervinding Ondervinding van Scania en International vragmotors Bewese ondervinding van bedryf sal tot u voordeel strek
RP Logistix bied aan die suksesvolle kandidaat ‘n markverwante pakketwat insluit pensioen en ander voordele
KODE 14 VRAGMOTORBESTUURDERS (Lokale aflewerings - Kaap)
Vereistes: Geldige PDP
Minimum van 3 jaar ondervinding Bereid wees om skofte te werk Woonagtig in Kaapstad en omgewing
RP Logistix bied aan die suksesvolle kandidaat ‘n markverwante pakket wat insluit pensioen en ander voordele
Faks asseblief u verkort CV, vir aandag Adrian Jacobs, by (021) 863-2128 of e-pos aan karin@rplogistix.co.za.
Hierdie poste is onmiddellik beskikbaar. Indien u nie van ons gehoor het teen 31 Januarie 2007 nie, kan u aanvaar dat u onsuksesvol was in u aansoek.
More
News
|