Motorwerktuigkundige
2007-01-17
Volwasse persoon met meganiese & motorwerk-tuigkundige agtergrond word benodig vir werkswinkel in Wellington ASOOK volwasse verantwoordelike persoon met meganiese agtergrond gesoek vir VERKOPE, BEMARKING en INSTALLERING van sentrifigale pompe. (Wellington-area)
Vereistes:
Eie vervoer & bestuurderslisensie
Faks 2 bl. CV plus ID en bestuurderslisensie na (021) 873-0988 Salaris onderhandelbaar Aanvangsdatum: So spoedig moontlik
More
News
|