ONTWIKKELINGSBEAMPTE
2007-01-25
ONTWIKKELINGSBEAMPTE
GOUDA
Standplaas: Gouda
Salarisskaal: Salaris onderhandelbaar
Pligte: • Bestuur en fasilitering van ontwikkelingsgerigte programme • Bestuur van administrasie-funksies • Beheer van personeel • Kommunikasie met die gemeenskap en alle ander rolspelers om behoeftes in die gemeenskap te identifiseer en mee te werk tot oplossings
Vereistes: • Geldige rybewys • Matriek en toepaslike ervaring ten opsigte van bestuur, ontwikkelingsgerigte programme en projekte
Sluitingsdatum: 30 Januarie 2007
Rig aansoeke vir aandag aan: Die Voorsitter, Saron Gemeenskapsdiens, Posbus 6, Saron, 6812 Tel: 023-240-0822 Faksno: 023-240-0843
More
News
|