SEKRETARESSE
2007-01-31
SEKRETARESSE
Aansoeke word ingewag vir persone met ten minste 3 jaar verwante ondervinding.
Verantwoordelikhede sluit in: • Loonadministrasie • Skakelbord • Algemene sekretariële pligte
'n Relevante tersięre ondervinding sal in u guns tel. In ruil bied ons 'n markverwante salaris.
Persone wat belang stel moet asseblief 'n verkorte CV faks aan: Die Menslike Hulpbron Bestuurder Faks no: 021-871-1285 Sluitingsdatum: 9 Februarie 2007
More
News
|