Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


FINANSIËLE ADVISEUR

FINANSIËLE ADVISEUR
 
2007-01-31


PFA-MAKELAARS

‘n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste en advies, is op soek na ‘n diensgeoriënteerde
FINANSIËLE ADVISEUR
wat sy kliënte se belange op die hart dra, om by hul as Senior Finansiële Adviseur aan te sluit en moontlik te deel in aandeelhouding.

Die geskikte kandidaat moet minstens vyf jaar toepaslike ondervinding hê en ten vol vertroud wees met die Wet Op Finansiële Advies- en Tussengangersdienste (FAIS en FICA).

Stuur u verkorte CV vir aandag
Mev. Olivier, na faksno:
021-872-3208 of
E-pos na hanlie@pfabrokers.co.za




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za