Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


MUSIEKDIREKTEUR

MUSIEKDIREKTEUR
 
2007-01-31


Suider-Paarl Gemeente

MUSIEKDIREKTEUR:

Van die betrokke persoon sal die volgende verwag word:

• oorhoofse bestuur van musiek en oudio-visuele bedienings
• die koördinering, begeleiding en beplanning van die 10:00 Kontemporęre en 18:00 Tienerdienste
• hulp by kinderkerk met musiekopleiding
• bystaan van orrelis in die beplanning van die klassieke spiritualiteit
• die persoon moet in 'n spanverband kan saamwerk met leraars, musikante, klank en data persone
• toerusting en uitbou van musikante op 'n individuele basis gedurende die week
• toerusting en opleiding van klankpersone
• die vermoë om met mense te kan werk om sodoende `n musiekbedieningspan uit te bou en te visioneer
• kreatiwiteit om die eredienste `n inspirerende ervaring te help maak
• leierskapsvaardigehde en geestelike volwassenheid
• funksionering binne die kantooropset in die gemeente
• inkoop in die totale visie van Suider-Paarl Gemeente
• 45 uur werksweek

VERGOEDINGSPAKKET: Onderhandelbaar

AANSOEKE: Aansoeke met `n volledige CV en gewaarmerkte sertifikate, insluitend name en kontakbesonderhede van referente, en gemerk Aansoek: MUSIEKDIREKTEUR, word by die Kerkkantoor ingewag, teen Maandag 5 Februarie 2007.
NG Gemeente Suider-Paarl
Posbus 604, Suider-Paarl
7646 of per e-pos na ngsuiderpaarl@xsinet.co.za
AANVANG VAN DIENS: 1 Maart 2007



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za