MAATSKAPLIKE WERKER
2007-02-14
ACVV FRANSCHHOEK
Aansoeke word ingewag vir ‘n gekwalifiseerde MAATSKAPLIKE WERKER
Geskikte kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:
• Registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe • Wettige Kode 08 rybewys • Xhosa-magtig - sterk aanbeveling
Salaris volgens die vasgestelde ACVV skaal.
Aansoeke (volledige CV) / navrae kan gerig word aan: Die Voorsitter, ACVV Franschhoek, Posbus 216, Franschhoek Tel/Faks: 021-876-2670 E-pos: acvv@mweb.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 28 Februarie 2007 Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Indien u nog nie teen 7 Maart 2007 van ons gehoor het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|