DEELTITEL/EIENDOMS-BESTUURDER
2007-02-21
PFS
DEELTITEL/EIENDOMS-BESTUURDER
STELLENBOSCH
'n Eiendomsagentskap te Stellenbosch benodig die dienste van 'n persoon in bostaande pos om so spoedig moontlik diens te aanvaar.
Die kandidaat moet oor die volgende beskik: • Kennis en ondervinding in Deeltitel- administrasie sal 'n aanbeveling wees • Tegniese kennis sal 'n aanbeveling wees • Vermoë om georganiseerd, gestruktureerd en onafhanklik te kan werk • Administratiewe vaardighede • Goeie menseverhoudings • Gesonde verstand • Eie vervoer • Beskik oor goeie kommunikasievermoë
Faks u CV aan 021-883-9634 of e-pos aan andrea@pfstrust.co.za
More
News
|