Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BEMARKER

BEMARKER
 
2007-02-28


AFRISTONE

‘n Produsent van hoë kwaliteit betonplaveisel en teëls benodig die dienste van ‘n
BEMARKER

MINIMUM VEREISTES

- Graad 12 plus as aanbeveling ‘n naskoolse kwalifikasie
- 5 Jaar kennis en ervaring in ‘n relevante bedryf
- Eie betroubare vervoer
- Bogemiddelde kommunikasievaardighede
- Diensaanvaarding so spoedig moontlik

‘n Mededingende, onderhandelbare salaris/ kommissie asook motortoelae is betaalbaar.

Faks 2 bladsye CV na 021-873-5482 of vir navrae, kontak 082 498 6688

Sluitingsdatum: 9 Maart 2007

Indien u nie binne 2 weke terugvoering kry nie, aanvaar u aansoek as onsuksesvol.










More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za