Assistent wynkonsultant
2007-02-28
Assistent wynkonsultant
Simonsvlei Internasionaal benodig die dienste van 'n assistent- wynkonsultant in die proelokaal.
Beskik jy oor die volgende kwaliteite:
- Kennis en ondervinding van 'n proelokaal en die wynbedryf. - Weet hoe om gaste en kliënte te hanteer. - Bemarking- en wynverkope-ondervinding. - Ten volle tweetalig en rekenaargeletterd. - Eie en betroubare vervoer. - Woonagtig in Paarl/ Wellington/ Franschhoek/ Stellenbosch.
Faks of e-pos 'n 2 bladsy CV voor 15 Maart 2007 na faks: 021-863-1240
More
News
|