Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DTP / GRAFIESE UITLEGKUNSTENAAR

DTP / GRAFIESE UITLEGKUNSTENAAR
 
2007-02-28


PAARL POST

Die Paarl Post, een van die toonaangewende gemeenskapskoerante en gereelde wenner van die Cronwright Trofee vir Beste Gemeenskapskoerant in Suid-Afrika, het ’n vakature vir ’n
DTP / GRAFIESE UITLEGKUNSTENAAR

Diι maatskappy streef na gelyke geleenthede ingevolge sy diensbillikheids-riglyne. Paarl Post is op soek na 'n ervare grafiese uitlegkunstenaar.

Verantwoordelikhede sluit in die volgende:
• Die persoon moet sterk visueel ingestel wees, die vaardigheid hκ om advertensies se uitleg te doen.
• Die kunstenaar gaan verantwoordelik wees vir die opmaak van advertensies en koerant-blaaie.
• Die persoon moet nou saamwerk met die advertensiebestuurder en verteen-woordiger van bogenoemde publikasies.
• Die persoon moet onder druk kan werk en spertye nakom.
• Hy/sy moet bereid wees om by tye oortyd te werk.
Posvereistes:
• uitstekende tikvaardighede ten minste 45 woorde p/m
• uitgebreide rekenaargeletterdheid
• goeie menseverhoudings en die vermoλ om goed onder druk te funksioneer
• vlot tweetalig (Afrikaans/Engels) - praat, lees en skryf
• 'n erkende naskoolse kwalifikasie in grafiese ontwerp of toepaslike ondervinding
• vorige ondervinding by 'n koerant of tydskrif sal voordelig wees
• kennis van Pagemaker en ‘n deeglike kennis van CorelDraw

Die maatskappy bied 'n markverwante basiese salaris met toegang tot pensioenfonds en mediese fonds.

Belangstellendes word versoek om 'n verkorte CV aan die MH Bestuurder by: ryand@paarlpost.co.za te stuur of te faks na
021-872-6889 voor 15 Maart.








More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za