Senior Finansiële Klerk
2007-02-28
PAARL
Ons kliënt, met kantore in die Paarl, verlang die dienste van 'n gekwalifiseerde Senior Finansiële Klerk om so spoedig moontlik by hulle aan te sluit.
Die suksesvolle persoon sal aan die volgende vereistes voldoen:
- Relevante tersiêre kwalifikasie is 'n vereiste - 3-4 jaar ondervinding in volledige boekhouding tot proefbalans - Rekenaarvaardig - Optrek en instandhou van stelsels - Hardwerkend - Eie inisiatief - Eie vervoer
'n Markverwante salaris sal aan die suksesvolle kandidaat aangebied word.
Barinda Viljoen ontvang alle CV's vertroulik by: Faks: 021-872-9468 Tel: 021-872-9474 E-mail: we-lldoit@mweb.co.za Sluitingsdatum: 6 Maart 2007
More
News
|