Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


WERKSWINKELBESTUURDER

WERKSWINKELBESTUURDER
 
2007-02-28


BERGRIVIER Besproeiing

WERKSWINKELBESTUURDER

Bergrivier Besproeiing is 'n toonaangewende besproeiingsmaatskappy wat beskik oor 'n bestuurderspos by hul kantore in die Paarl.

Die suksesvolle persoon sal deel vorm van 'n dinamiese tegniese span wat diens lewer aan die landbousektor.

Applikante sal moet beskik oor ten minste 5 jaar praktiese bestuursondervinding in die opbou en herstel van besproeiing- filtreerstasies, pompe en motors.

Daar sal van die individu verwag word om die nodige gedissiplineerde kontrole oor die daaglikse werksaamhede van die werkswinkel en tegniese adviseurs se behoeftes tot voordeel van die kliënte uit te voer.

'n Markgerigte pakket word aangebied asook 'n geleentheid om te werk saam met 'n dinamiese span wat streef daarna om suksesvol te wees in wat hulle doen.

Stuur asseblief u aansoek aan
Derick van Staden
by Posbus 7027, Noorder-Paarl, 7623 of na die volgende: Faks: 021-872-6566,
E- pos: derick@bergrivier.co.za.












More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za