Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VERKOOPSPERSOON

VERKOOPSPERSOON
 
2007-02-28


LATEGAN’S

Sementwerke • Cement works

VERKOOPSPERSOON

Lategan’s Sementwerke in Wellington benodig die dienste van ‘n persoon wat primêr verantwoordelik sal wees vir telefoon- en toonbankverkope. Die persoon sal ook bestuur behulpsaam wees met algemene take.

Die persoon moet energiek, betroubaar en verkoopsgedrewe wees en oor goeie kommunikasievermoëns beskik. Vorige ondervinding in verkope, kliëntediens en kennis van bouprodukte sal tot die kandidaat se voordeel wees.

Persone wat belang stel kan ‘n verkorte CV aflewer by, of pos na Versailesstr. 19, Wellington of faks na 021-873-4910.
Indien u geen terugvoering gekry het binne 2 weke na sluitingsdatum nie, beskou asb u aansoek as onsuksesvol.

Sluitingsdatum: 12 Maart 2007



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za