Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BENODIG: ALGEMENE KANTOORDAME

BENODIG: ALGEMENE KANTOORDAME
 
2007-03-07


BENODIG: ALGEMENE KANTOORDAME

Boukonstruksie-maatskappy

Pligte behels:

• Debiteure/Krediteure - Pastel
• Lone/Salarisse - Emwin Program
• BTW Opgawes/IRP 5’s
• Bounywerheidsraadseëls
• WVF & Werksbeserings (WCA)
• Ontvangs & Sekretaresse

Persoonlike assistent vir eienaar. Salaris onderhandelbaar na gelang van ondervinding.

Bogenoemde moet CV faks na 021-862-7170 voor 17:00 op 12 Maart (minimum 5 jaar onder-vinding).

Pos moet 1 April gevul word (huidige dame verlaat diens op 30 April).
Indien u nie gekontak word teen 15 Maart, aanvaar dat aansoek nie suksesvol was nie.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za