KANTOORBESTUURDER
2007-03-07
7 Days Family Supermark benodig die dienste van ‘n energieke persoon as KANTOORBESTUURDER
Die geskikte kandidaat moet akkuraat wees en oor die nodige kennis beskik om die personeeel te kan bestuur, kontrole uit te oefen oor boekhouding, kontantvloei te beheer en vertroud wees met die rekenaar (Word, Quick Payroll, Excel).
Salaris (R36 000-R60 000) p.j. afhangend van ondervinding Indien u positief voel oor bogenoemde pos, skakel Braam Nortier by 082 771 9795
More
News
|