Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ASAP Insurance/Investment

ASAP Insurance/Investment
 
2005-05-12


Wil jy vir die res van jou lewe middelmatig wees?

Indien wel, moet nie verder lees nie!

Kom wees deel van ons dinamiese, unieke en vinnig- groeiende
Finansiële-Dienste Maatskappy met kantore landswyd. Ons is op soek na mans en dames wat van uitdagings hou, goed met mense kan werk en wat graag wil leer.

Persone wat tans as Finansiële Beplanners werksaam is sowel as diegene met geen ondervinding is welkom om met ons te praat.

Ons sal jou oplei en akkrediteer om professionele advies te kan verskaf aan kliënte oor
- Alle kategorieë van langtermynversekeringsprodukte
- Pensioenvoordele
- Kleinhandel (“Retail”) pensioenvoordele
- Beleggingsadvies
- Gesondheidsdienste
Kom skryf jou eie salaristjek met volle ondersteuning van ons maatskappy.

Jy is jou eie plafon.

Skakel Deon by (022) 487-3158 gedurende kantoorure (08:00 - 16:30)



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za