Tegniese ondersteuningsdienste
2007-03-14
Tegniese ondersteuningsdienste
‘n Groeiende internet-diensverskaffer verlang die dienste van ‘n tegniese ondersteuningspersoon vir die oproepsentrum.
Vereistes: Goeie kommunikasievaardighede Goeie tweetaligheid Rekenaargeletterd
A+ of N+ kwalifikasie met network en/of oproep- sentrumondervinding sal voordelig wees. Aansoeke sluit 23 Maart 2007.
Faks of e-pos kort CV na 086 669 7161/ martinj@lando.co.za
More
News
|