Laerskool HUGENOTE
2005-05-12
HUGENOTE Laerskool Wellington
Beheerliggaamposte
POS 1 SKOOLSEKRETARESSE Vanaf 1 Junie 2005 Vereistes: Sekretariële en admin. ervaring, tweetaligheid (Afrikaans en Engels), rekenaarkennis, SIMS en opmaak van salarisse ’n aanbeveling.
Sluitingsdatum Woensdag 18 Mei 2005.
POS 2 GRONDSLAGFASE GRAAD 3 AFRIKAANS Vanaf 1 Augustus 2005 • Ondervinding in UGO • Opleiding in HNKV • Tweetaligheid ’n vereiste • Pos sluit buitemuurse aktiwiteite in
Sluitingsdatum Woensdag 25 Mei 2005
Verskaf volledige CV met referente: Die Hoof, Hugenote Laerskool Generaal Hertzoglaan, WELLINGTON, 7655 Tel: (021) 873-1362 Faks: (021) 864-1995
More
News
|